loader image

Lig jou standaarde na Luuks!

Terwyl almal blindelings die standaardopsies volg, maak ons seker jy kry ‘n verhewe opsie vir jou dekking deur Luuks. Beter dekking, lukes lewe.

Die Luuks-belofte:

100% Gratis kwotasies: Vanaf ons geregistreeurde, goedgekeurde Suid-Afrikaanse versekerraars.

Blitsvinnige Kontak: Gesels binne minute met ‘n gekwalifiseerde konsultant wat jou taal praat.

2026 Tariewe: Toegang tot die mees mededingende kommersiële premies in Suid-Afrika.

Kompeteerende kwotasies: Reeds verseker? Geen probleem – kry ‘n gewysigde kwotasie sonder enige ander verpligting.

1
2
3
4
5
6

Waarvoor dek ons?

🏠Persoonlik
💼Besigheid

Vertel ons meer van die voertuig

📅
🚗
🏎️

Is die voertuig tans verseker?

Ja
Nee

Waarheen kan ons die opsies stuur?

👤
👤
✉️
🇿🇦

Kan ons jou bel vir 'n luukse kwotasie?

👏Ja
🚫Nee
😅Ja - maar moet nie my tyd mors nie!
🎉

Luuuks!

Dit is vir ons ’n voorreg om jou te help. Een van ons vriendelike konsultante gaan jou nou-nou skakel om alles rustig saam met jou deur te gaan en seker te maak jy kry die beste moontlike sorg.

Follow us on Facebook

Deur op “Kry Kwotasies” te klik, gee jy toestemming dat myleeks.co.za jou kontakbesonderhede met gelisensieerde versekeringsverskaffers mag deel, wat jou direk sal kontak om kwotasies te verskaf.

Lig jou standaarde na Luuks!

Terwyl almal blindelings die standaardopsies volg, maak ons seker jy kry ‘n verhewe opsie vir jou dekking deur Luuks. Beter dekking, lukes lewe.

1 2 3 4 5 6

Waarvoor dek ons?

🏠
Persoonlik
💼
Besigheid

Vertel ons meer

📅
🚗
🏎️

Tans verseker?

Ja

Nee

Kontakbesonderhede

👤
👤
✉️
🇿🇦

Kan ons jou bel?

👏 Ja
🚫 Nee
😅 Moenie tyd mors nie!
🎉

Luuuks!

Dit is vir ons ’n voorreg om jou te help. Een van ons vriendelike konsultante gaan jou nou-nou skakel om alles rustig saam met jou deur te gaan en seker te maak jy kry die beste moontlike sorg.

Deur op “Kry Kwotasies” te klik, gee jy toestemming dat myleeks.co.za jou kontakbesonderhede met gelisensieerde versekeringsverskaffers mag deel, wat jou direk sal kontak om kwotasies te verskaf.

100% Gratis kwotasies: Vanaf ons geregistreeurde, goedgekeurde Suid-Afrikaanse versekerraars.

Blitsvinnige Kontak: Gesels binne minute met ‘n gekwalifiseerde konsultant wat jou taal praat.

2026 Tariewe: Toegang tot die mees mededingende kommersiële premies in Suid-Afrika.

Kompeteerende kwotasies: Reeds verseker? Geen probleem – kry ‘n gewysigde kwotasie sonder enige ander verpligting.

Hoe maklik Luuks Werk

Vorm

Voltooi ons slim vorm binne 1 minuut.

Oproepie

Kort oproepie met jou luukse kwotasie waarin die waarde duidelik gemaak word

Luuks!

Geluk, jy is nou deel van die luukse lewe 🤠

Moenie die skape volg nie — laat die waghond jou beskerm.

"

Die gewildste pad is selde die veiligste, en ‘n lae premie is dikwels ‘n lokval vir massiewe bybetalings en swak diens. Ons ontleed die mark om te verseker dat jou dekking so uniek soos jou ryding is en ontmasker die fynskrif sodat jy presies weet waarvoor jy betaal.

;

Die Luukse Kortlys

Tydsame Premies

Jou voertuig se waarde daal, maar bly jou premie dieselfde? Dit is geld uit jou sak uit.

Haarfyn Fynskrif

Maak seker jy betaal nie vir ‘n bak pere nie. Die fynskrif is al die skrif.

Verouderde Risiko

As jou lewenstyl of besigheid verander het, maar jou polis nie aangepas is nie, betaal jy te veel.

{

Hoekom “My Luuks” die Verskil Maak?

"

Ons weet hoe deurmekaar motorversekering kan wees: premies wat jaarliks styg sonder rede, komplekse terme, en verskaffers wat almal dieselfde beloftes maak. Ons missie is eenvoudig:

Kwaliteit Bo Alles: Ons help Suid-Afrikaners om polisse te kry by verskaffers met hoë uitbetalingsyfers.

Spoed & Deursigtigheid: Minder tyd op Google, meer gemoedsrus vir jou as dinge suid draai

Toekoms-Gereed: Ons meen dat jy die regte dekking het wat by jou toekoms planne in pas.

Hou jou oor op die grond

{

"

“My Luuks se diens was vriendlike en vinnig.” –Danie M, Stellenbosch

{

"

“My premie is nou R420 per maand minder en my dekking is nou eintlik beter.” – Linda V, Bloemfontein

{

"

“Eerlike diens sonder die nonsens. Ek sal nooit weer teruggaan na my ou verskaffer nie.” – Kevin C, Rustenburg

Gereelde Vrae

Hoe weet ek my data is veilig?

Ons bewaak jou data soos ‘n waghond pasgebore lammers oppas. Veilig en voldoen aan al die industrie standaarde

Kos dit enigiets om ’n kwotasie te kry?

Nie ‘n sent nie. Ons diens is 100% gratis vir jou. Die skape word dalk geskeer, maar by My Luuks hou jy jou wol en jou geld in jou sak.

Met wie sal ek praat?

Ons koppel jou aan gekwalifiseerde versekerings agent wat jou bystaan met die fynskrif in ‘n taal wat jy verstaan.

Kan ek meer as een kwotasie kry?

Ja Marlize, Natuurlik! 

Wat gebeur as ek reeds verseker is?

Dan is dit juis tyd vir ‘n Luuke keuse. Ons vind dikwels dat mense vir jare dieselfde premie betaal terwyl hul kar se waarde daal. Jou onkunde is hulle meetkunde.

Kan ek ook lewensdekking of boedelbeskerming hier reël?

Die kort antwoord is – ja. Luukse keuses word nie beperk tot kort termyn dekking nie. Ons kan gesels oor al jou dekking

Ons Belofte..

"

Geen wolf in skaapsklere nie—net eerlike, waghond-gegradeerde versekering wat jou eerste stel.

Die inligting hierbo word slegs vir algemene illustratiewe doeleindes verskaf en vorm nie finansiële advies nie. Alle polisvoorwaardes, insluitend premies, wagtydperke en uitsluitings, word uitsluitlik deur die versekeraar bepaal. Verwys asseblief na die spesifieke polisbewoording wat deur jou gekose versekeraar verskaf word. My Luuks is ’n verwysingsplatform en nie self ’n gelisensieerde Finansiële Diensverskaffer nie; ons koppel jou gratis aan ons netwerk van goedgekeurde FDS-vennote.

© myluuks.co.za 2026. All Rights Reserved.

My Luuks is not a FSP.